
sien ek net spelfoute, Liefie sit en TV
kyk, dit sneeu in die Kaap, oor twee
weke is ons ook daar, Tiaan met sy
arm vasgedraai, ‘n nuwe kar, ‘n groot
nuwe karnivoor wat gelei word deur
die duiwel van tegnologie om te trap
in sy spoor, ‘n kattebak so groot soos
die Karoo, ‘n voorkant met hout geseën
‘n konsole met prentjies en twiet-twiet
geluide om my te verwar, ek is in my
ghwar, om met hierdie kar te ry, klink
te veel soos tegnologiese wonders
en dit is te veel vir my, tegnologies-
gestremde en brein-verdomlikte ek!
No comments:
Post a Comment