Thursday, January 21, 2016

A Brave Cavalcade [Rev]

There is a brave cavalcade in my head
the waves hissing and buzzing, flashing
blue lights entertaining electrical currents
hiding electrical signals in my brain until
a dark hole is left, and I, river-deep and
dark-current propelled, go forth dancing
with Portuguese regulations of which
nothing makes sense - endless cups of
tea to give me strength - but I sink


and all I can think of is hot chocolate - to
make my somersaulting, cavalcading
head rejoice by weaving golden wires,
silver cables & bright colours together &
calibrate my twisting day and calm the
spiralling orbits in my brain and balance
my mental gyroscope - stabilising a
smouldering flow of prayer-beads


the Tibetan prayer wheels are controlled
by the Thief of Time - the son of Wen in
Seth's Eternal Moment of NOW recreate
the past as a new memory of wonderful
times, playing Bocherini's minuet & James
Last's Radetski Mars with folk singer Chris
Blignaut as counterpoint: “And the baboon
came with a crooked tail, boggom General”
and Langenhoven’s Brolloks & Bittergal


Debussy’s Clair de Lune while the Queen
of Hearts played her sorrows sweet within
the melodies flowing to her inner sanctuary,
dreaming of Kyrie Eleison …

 

ORIGINAL AFRIKAANS:

'n Brave Kavalkade

Hier is ‘n brave kavalkade in my kop
die branders suis en bruis, flitsende
blou ligte tussen elektriese stromings
in my brein delg elektiese seine todat
slegs ‘n donker holte agterbly en ek
in diep-rivier-en-donker-stroom voort-
stoom regopstaande met dansende
Portuguese regulasies, geen woord
maak sin nie; ontelbare koppies tee
om my krag te gee - maar my kragte


sink en al waaraan ek dink is warm
sjokolade - my bollemakiesie-lewe
en kavalkadende kop te verbly deur
goue drade, silwer kabels en kleure
saam te weef en die dag se kinkels
te kalibreer - die skewe wankelende
omwentelings van al die rondomtalie
groeiende spirale in my brein kalmeer
en balanseer - ‘n smeulende stroom
van gebedekringe stabiliseer soos elke


keer wanneer  die Tibetaanse tydringe
van die Tydrowende Struikrower wat
in Seth se Ewigdurende Oomblik van
die NOU die verlede tyd nuut othou as
‘n salige herinnering aan wonderlike
tye - Bocherini se minuet gespeel op die
klavier en James Last se Radetski Mars,
Oom Chris Blignaut as kontrapunt, En
die bobbejaan  kom met sy stert so krom,
o boggem generaal – en Langenhoven


se Brolloks en Bittergal, Debussy se
Clair-de-Lune-Maanstraal terwyl die
Koningin van Harte haar eie smarte
so verhaal in soete klanke van haar
melodie vir haar innerlike heiligdom,
haar droom van Kyrie Eleison...

No comments:

Dying Eventually

Listening to my favourite Internet guru, quite clearly this works for many people as they repeat the jargon flawlessly and I wish I could ge...