Monday, September 16, 2013

Aber Der Wagen Der Rollt!

Ons Sersant-Majoor-Generaal het die Houdt-Den-Bek-
reël weer gepromoveer om sodoende Stilte te aktiveer
sodat ons liewe Mimi en Azoe en Mr Mohapi se stemme
helderder kan opklink want hierdie oopplankantoor is
eintlik vir hulle bedoel en ons is net die bywoners hier.


Ek is so dankbaar ons het ‘n Owergestelde wat ons altyd
help om op die agtergrond te bly en nie die klanksuiwerheid
van ons agtergeblewe tale in die wiele te ry met die woeste
taal wat ons besig nie; Hoera vir die Ingetoë Deemoedigheid
waarin ons hier sit – terwyl Heino my ore streel met pragtige

Duitse liedere - die Welt so weit, heimlich und still die Nacht

So bevorder ons die 9 African Languages en ek is BAIE trots
op wat ons doen, o die vreugde van Stilte, Vrolikheid op Note –
haai, watse Afrikaanse idiome het jy vir my om die stil dag mee
op te kikker - Kikkoman-sous in Spar gesien, dit is nou ‘n baie
opruiende woord ------


Ich mőcht ja so gerne noch schauen, aber der Wagen der rollt
Ich wär ja so gern noch geblieben, aber der Wagen der rollt

Hoch auf den gelben Wagen... Da schauet jeden Morgen
Ti-ra-la-la, Lore-Lore-Lore-Lore, schön sind die Mȁdchen
von sechzehn siebzehn Jahr, Im Wald, in grünen Walden
und kommt der Frühling in das Tal... scwarzbraun ist die
Haselnüss und schwarzbraun bin auch Ich... gerade so


... Mȁdel hat mich schwer gekrenkt...

Maandag 16 September 2013

No comments:

Dying Eventually

Listening to my favourite Internet guru, quite clearly this works for many people as they repeat the jargon flawlessly and I wish I could ge...