Ek is gek daaroor om in die see swem, speel ek's 'n meermin
maar nou is ek 'n groot een, 'n tannie meermin, dan weer 
die meermin hoog op die boeg van 'n skip - nou egter dalk
die walvis op die boeg van die skip - my guru se mens moet
net jouself as maer sien, dan sal jy eet asof jy maer is
en dan 
sal jy gewig verloor - nou kyk ek in die spieël en sien
net my 
gesig en speel die res van my is maer en dan voel ek
vreeslik 
honger omdat ek so maer is dan eet ek meer en iewers is 
daar 'n groot misverstand tussen my en my guru....
30 April 2013

 
 
 
 
No comments:
Post a Comment