Thursday, September 10, 2009

In Weergalose Soet Refrein

Kleur gee betekenis aan my lewe, sê sy en sing:
'Die winter met sy koue wat dood bring en verderf

……………….......LAA ………………........LAA..
la-laa…….....la..… …........la-laa……...la..…....
……….... la……..…………..............la……...........

met reëngeruis en helder sonneskyn, met voëlgesang
die heeldag lang, in weergalose soet refrein'

Verander die fontkleur na blou, kommentaar
in rooi, terwyl haar brein inmekaar pers in 'n
statiese swart oomblik van ruisende lugver-
sorging versmeltend met die agtergrond-
suising van die oerknal wat steeds voort-
druis soos die slim kosmoloë vertel...


Intog van die Lente “Lore, des Försters Tochter”
FAK 1940 Lied No. 276 p. 318

No comments:

Dying Eventually

Listening to my favourite Internet guru, quite clearly this works for many people as they repeat the jargon flawlessly and I wish I could ge...