Thursday, September 10, 2009

‘n Lekker Sin Vir Humor

Dis so heerlik om te weet ons stoere
voorgeslagte het so ‘n lekker sin vir
humor gehad, in my prille jeug het
ek gedink ons voorgeslagte was
vreeslik styf en korrek

Langenhoven het mos eenkeer gesê
“Helfte van julle is donkies” en toe
hy voor stok gekry is, het hy ewe
vroom verklaar “Helfte van julle
is nie donkies nie!”

Dit klink my Langenhoven was regtig
‘n vrolike ou, ten spyte van sy pedan-
tiese skryfstyl vir klein kindertjies, sy
Geeste wat Wandel is lekker leesstof
en sy Afrikaanse Wiegeliedjie

Maak op vir elke denkbare fout – dis
die mooiste lied wat ek ken...

Afrikaanse Wiegeliedjie FAK 1940
Lied No. 126 p. 148

No comments:

Dying Eventually

Listening to my favourite Internet guru, quite clearly this works for many people as they repeat the jargon flawlessly and I wish I could ge...