Wednesday, March 10, 2010

Beminde Teer

*
Herfskoue wat met die lied
se ysig’ kloue aan my hart
kom vat, Pieter Pieterse se
liefdeslied, Bly jy by my,
beminde teer, dan blom in
my die somerbloeisels weer

In my land van die eike en
heldergroen lower waar elke
môre met sonnegoudtower van
die gouestroopson wat met
suiwer-strelende glans
my siel bekoor

Die goue son wat elke môre
nuwe hoop bring, ‘n heugelike
tyding, bron van hartsverblyding!
*

No comments:

Dying Eventually

Listening to my favourite Internet guru, quite clearly this works for many people as they repeat the jargon flawlessly and I wish I could ge...